Vra vir Fanie/Ask Fanie

Afrikaans Vrae /  English Questions

Afrikaans

Fanie Botha is die besturende direkteur van Pick-Me Nursery en ‘n landboukundige met meer as 20 jaar ondervinding in die groen bedryf. Hy beantwoord lesers se tuinvrae.

 

Vra vir Fanie word ook gepubliseer in Afrikaans in die Rooi Rose.

 

Om gemorspos te vermy, moet u ‘n rekening skep en ingeteken wees om ‘n vraag te vra.

 

Klik hier om ‘n vraag te vra of Vra Vir Fanie op Facebook 

Ondersteun asseblief ons borg deur op die Rooi Rose skakel te klik en in te teken op hul fantastiese tydskrif.